Shows / Skrywers en Boeke

Episodes
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
'n Leesprojek met honde as "terapeute" is onlangs deur die ATKV bekroon. Ilse Salzwedel gesels met dr. Marieanna le Roux oor Pets As Therapy se…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Ilse Salzwedel gesels met Philip de Vos (digter en skrywer) en die illustreerder Piet Grobler oor hulle gesamentlike boekprojekte oor die jare. Dit sluit…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Ilse Salzwedel gesels met die skrywer Jean-Pierre de Kock en die teksredakteur Suzette Kotze-Myburg oor Jean-Pierre se debuutroman DAGGABOER. Die ervare…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Ilse Salzwedel praat met Joanita Fourie, 'n ervare teksredakteur, oor foute wat skrywers moet vermy. Madelein Rust gesels oor haar nuwe roman LAM TER SLAGTING…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Hoe beïnvloed die tydsgees moderne letterkunde? Madelein Rust, die bekende skrywer van misdaadromans, het navorsing hieroor gedoen en gesels met Ilse Salzwedel…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Ilse Salzwedel gesels met Beyers De Vos oor sy debuutroman WROK. James Brent-Styan vertel hoekom sy boek STEINHOFF EN DIE STELLENBOSSE BOYS deur almal gelees…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Ilse Salzwedel gesels met Sarel en Elizabeth Venter oor WAAR RATS DIE RIBBOK GAAN, 'n bundel met briewe wat Elsabe Steenberg aan Elizabeth geskryf het. Ilse…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Ilse Salzwedel het by die onlangse Vrystaatse Kunstefees gesels met verskeie skrywers oor nuwe boeke. Kom vind meer uit oor DANKIE, GENERAAL deur Nico…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
In November 1977 is die politikus Robert Smit en sy vrou Jeanne in hulle huis vermoor. Die WVK het bevind dit was 'n politieke moord, maar 40 jaar later is dit…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Die skrywers van twee uiteenlopende boeke oor die Dorslandtrek gesels met mekaar. Nicol Stassen, skrywer van 'n omvattende nie-fiksie boek oor die trek, gesels…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Kuier saam by die AKTV Boekeoase by Innibos! Paul Eilers, oud-radioman en akteur, lees 'n kortverhaal voor. Die geskiedkundige en skrywer Fransjohan Pretorius…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Ilse Salzwedel gesels oor kinder- en jeugboeke, en drie jong lesers vertel wat hulle dink van die Afrikaanse boeke wat hulle onlangs gelees het. In sy insetsel…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Ilse Salzwedel gesels met Anneliese Burgess oor HEIST, haar boek oor transitorooftogte. Annemarie van der Walt vertel waarna feesgangers kan uitsien by die…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Die Britse skrywer Kate Mosse was onlangs in Suid-Afrika om haar nuwe roman THE BURNING CHAMBERS, wat in Franschhoek afspeel, te kom bekendstel. Mosse is ook…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Ilse Salzwedel gesels met die veteraan radio-persoonlikheid Kate Turkington oor haar biografie YES REALLY! Bets Smith vertel meer oor haar vierde…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Ilse Salzwedel gesels met Phyllis Green, SARIE se boekeredakteur, oor drie interessante Afrikaanse boeke wat sy onlangs gelees het. Jy kan ook luister na 'n…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Ilse Salzwedel gesels met Phyllis Green, SARIE se boekeredakteur, oor 'n paar nuwe Afrikaanse boeke wat sy onlangs gelees het. Cecilia van Zyl gesels oor DIE…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Ilse Salzwedel gesels met Jaco Fouche oor sy nuwe jeugroman SOMER. Johan Myburg gesels oor gebeure in die internasionale boekwêreld, en gee onder meer…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Ilse Salzwedel gesels met Ruda Landman oor haar nuwe boek, TELL ME YOUR STORY. In Johan Myburg se insetsel oor die internasionale letterkunde kan jy onder meer…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Christelle Webb-Joubert gesels met Cecile Cilliers oor haar kortverhaalbundel DIE OU VROU EN DIE PRIESTER. Ilse Salzwedel gesels met Haydn Eastwood oor sy…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Veelbekroonde digter Bibi Slippers gesels oor die digkuns, die rigting wat Afrikaanse poësie ingeslaan het, en hoe 'n mens 'n gepubliseerde digter word. Johan…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Ilse Salzwedel gesels met Annelize Slabbert oor haar lekkerlees Kalahari-biografie 'N LUIPERD IN MY BED. Theo Kemp van die Jakes Gerwel-stigting gesels oor wat…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Suzette Kotze-Myburgh gesels met Petrovna Metelerkamp oor haar nuwe INGRID JONKER-biografie waarin heelwat nuwe inligting oor die bekende digter vervat is…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Corina van der Spoel gesels met prof. Willie Burger oor sy nuwe boek DIE WÊRELD VAN DIE STORIE. Ilse Salzwedel gesels met dr. Karen de Wet oor die kortlyste…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Ilse Salzwedel gesels met Cas Wepener oor sy roman JOHANNA. Daniël Hugo, samesteller van die KKNK se boekeprogram, vertel waarna feesgangers kan uitsien. En…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Jan Vermeulen, bekroonde jeugromanskrywer, se eerste spanningsroman vir volwassenes het pas verskyn. Ilse Salzwedel gesels met hom oor DIE VYFDE ASPOESTER. In…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Regstreeks vanaf die Woordfees: Antoinette Pienaar, Schalk Schoombie, Julian Jansen, Irna van Zyl en Leon van Nierop gesels oor hulle reis met hulle boeke wat…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Suzette Kotze-Myburg gesels met rolprentmaker Franz Marx oor sy spannende debuutroman, Spieëlbeeld. Prof. Chris van der Merwe gesels met Ilse Salzwedel oor die…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
In 'n spesiale uitsending kan jy luister na die Karoo Suite, 'n woord-en-musiekskepping deur Coenie de Villiers en die skrywer Deon Meyer. Ons gee ook meer…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Ilse Salzwedel gesels met Machiel Viljoen van Afrifiksie.com, 'n Afrikaanse webwerf wat fokus op wetenskapfiksie. Hoor hoekom hardop lees so belangrik is vir…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Steve Hofmeyr vertel vir Ilse Salzwedel van sy nuwe spanningsverhaal, DIE ONAANTASBARES. Kerneels Breytenbach gesels oor die moets en moenies van…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Afrikaans se topverkoperskrywer, Deon Meyer, gesels met Suzette Kotze-Myburgh oor sy jongste boek, DIE VROU IN DIE BLOU MANTEL. Hy deel ook skryfraad met…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Afrikaans se topverkoperskrywer, Deon Meyer, gesels met Suzette Kotze-Myburgh oor sy jongste boek, DIE VROU IN DIE BLOU MANTEL. Hy deel ook skryfraad met…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Die Woordfees vind vanjaar van 2 tot 11 Maart plaas. Ilse Salzwedel gesels met Elmari Rautenbach oor wat boekliefhebbers alles by die fees se Skrywersfees kan…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
JRR Tolkien se THE HOBBIT is al in dosyne tale vertaal, en het onlangs vir die eerste keer in Afrikaans verskyn. Ilse Salzwedel gesels met die vertaler, Janie…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Die kinder- en jeugboekskrywer Marga Jonker gesels met Ilse Salzwedel oor haar reeks perdeboeke. Leonie van Rensburg gesels oor die topverkopers van 2017, en…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Ilse Salzwedel gesels met William Rowland, voorsitter van die SA Biblioteek vir Blindes in Grahamstad, oor gratis boeke vir blindes en siggestremdes. Derick…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Ilse Salzwedel gesels met Phyllis Green, SARIE se boekeredakteur, oor haar gunstelingboeke van 2017.
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Ilse Salzwedel gesels met James Styan oor HARTEBREKER, sy biografie oor die hartchirurg Chris Barnard. Nelia Engelbrecht gesels oor haar POORT-reeks vir…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Die skrywer Elsa Joubert het onlangs haar 95e verjaarsdag gevier met die publikasie van SPERTYD, die derde deel van haar outobiografie. Suzette Kotze-Myburgh…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Ilse Salzwedel gesels met Heilna du Plooy oor die brieweboek GESPREKSGENOOT. Dit bevat die briefwisseling tussen prof. Elize Botha en verskeie Afrikanse…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Ilse Salzwedel gesels met prof. Wannie Carstens, die mede-skrywer van ONS KOM VAN VER AF en DIE TWEE STORIES VAN AFRIKAANS. Albei boeke dokumenteer belangrike…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Ilse Salzwedel gesels met die Afrikaanse wenner en naaswenner van die Sanlamjeugfiksiewedstryd wat verlede week aangekondig is. Carin Krahts gesels oor BLOU IS…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Suzette Kotze-Myburgh gesels met Adeline Radloff oor haar werk, wat twee bekroonde jeugromans, ʼn spanningsverhaal vir volwassenes en ʼn kinderboek insluit…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Suzette Kotze-Myburgh gesels met Juanita Aggenbach oor haar roman GISTER IS VERBY, die eerste borskankerroman in Afrikaans. Johan Myburg deel interessanthede…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Ilse Salzwedel gesels met Irma Joubert oor haar jongste roman, Mentje, kind van die Pasop-kamp. Daniel Hugo vertel meer oor die Prins Albert-leesfees. Johan…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Ons bring hulde aan die skrywer Ryk Hattingh wat verlede week oorlede is. Kom vind uit wie is die vyf Afrikaanse skrywers wat pas benoem is vir…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Corina van der Spoel gesels met die skrywer Fanie de Villiers, beter bekend as Kleinboer, oor sy nuwe roman HIERDIE HUIS. Christelle Webb-Joubert gesels met…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Ilse Salzwedel gesels met Izak du Plessis oor sy boek BOEREVERNEUKERS. Darryl David vertel meer oor die Boekbedonnerd Boekefees wat van 25-28 Oktober in…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Suzette Kotze-Myburgh gesels met Francois Loots oor sy nuwe roman DIE DIEPBLOU SEE. Ilse Salzwedel gesels met Karina Szcurzek, weduwee van die skrywer Andre P…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Die bekroonde jeugroman Vaselinetjie word hierdie Vrydag as 'n film uitgereik. Ilse Salzwedel gesels met die skrywer van Vaselinetjie, Anoeschka von Meck. Dan…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Ilse Salzwedel was by die ATKV Woordveertjies in Stellenbosch, en gesels met van die bekroondes. Bruce Koopman van Uitenhage vertel watter verskil sy…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Ilse Salzwedel gesels met prof. Charles van Onselen oor sy interessante geskiedkundige boeke. Francois Lötter van die Breytenbachsentrum in Wellington vertel…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Ilse Salzwedel gesels met Gerda Taljaard oor haar nuwe roman DIE LAKSMAN SE DOGTER. Piet Matipa, skrywer van DWARSKLAP, vertel meer oor sy bundle rubrieke en…
Skrywers en Boeke23 Aug
Ilse Salzwedel gesels met Eben Venter, wat in Suid-Afrika is om sy nuwe roman GROEN SOOS DIE HEMEL DAARBO, te bemark. Suzette Kotze-Myburg gesels met Nicole…
Skrywers en Boeke16 Aug
Ilse Salzwedel gesels met Schalk Schoombie oor sy nuwe roman ROOI HARING. Die finaliste van die ATKVWoordveertjies is pas aangekondig. Johan Myburg gesels oor…
Skrywers en Boeke9 Aug
Mark Behr se bekroonde roman DIE REUK VAN APPELS is onlangs verwerk in 'n toneelstuk. Ilse Salzwedel gesels met Johann van der Merwe en Rudi Sadler van…
Skrywers en Boeke2 Aug
Corina van der Spoel gesels met S.J. Naude oor sy roman DIE DERDE SPOEL. Corlia Fourie gesels oor die kortverhaalbundel KLEURE VAN DIE LIEFDE, en deel ook…
Skrywers en Boeke2 Aug
Corina van der Spoel gesels met S.J. Naude oor sy roman DIE DERDE SPOEL. Corlia Fourie gesels oor die kortverhaalbundel KLEURE VAN DIE LIEFDE, en deel ook…
Skrywers en Boeke26 Jul
Suzette Kotze-Myburgh gesels met Joyce Kotze oor WINTERSRUST, ʼn roman wat albei kante van die Anglo Boereoorlog belig. Johan Myburg gesels in sy internasionale…