skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

Skrywers en Boeke

Ilse Salzwedel gesels met prof. Charles van Onselen oor sy interessante geskiedkundige boeke. Francois Lötter van die Breytenbachsentrum in Wellington vertel meer die Tuin van Digters wat op 15 en 16 September daar gehou word. Johan Myburg gesels oor die internasionale boekewêreld, en jy kan onder meer luister na die digter John Ashbury wat een van sy gedigte voorlees. Die Afrika-skrywer van die week is Christopher Okigbo.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.