skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

23 Aug

Ilse Salzwedel gesels met Eben Venter, wat in Suid-Afrika is om sy nuwe roman GROEN SOOS DIE HEMEL DAARBO, te bemark. Suzette Kotze-Myburg gesels met Nicole Jaekel-Strauss oor haar nuwe bundel kortverhale AS IN DIE MOND. In sy insetsel oor die internasionale letterkunde gesels Johan Myburg onder meer oor 'n nuwe internasionale neiging in kinderboeke, en vertel ook meer van Isabelle Allende, wat pas 75 jaar oud geword het, se jongste roman.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.