Shows / Skrywers en Boeke

Episodes
Skrywers en Boeke19 Jul
Ilse Salzwedel gesels met Lloyd Zandberg oor sy bundel komiese rubrieke PER ONGELUK. Sy was ook by die Innibos Kinderboekekrôl, en gesels met die kinders oor…
Skrywers en Boeke12 Jul
Ilse Salzwedel gesels met Santie van der Merwe oor haar nuwe roman VER IN DIE WÊRELD KITTIE. Laurinda Hofmeyer vertel waar haar liefde vir die Afrikaanse…
Skrywers en Boeke5 Jul
'n Regstreekse uitsending van die Innibos-fees. Ilse Salzwedel en die hoof van RSG-drama, Kobus Burger, gesels met die skrywers Lerina Erasmus en Etienne van…
Skrywers en Boeke28 Jun
Suzette Kotze-Myburgh gesels met Mariel le Roux oor haar jongste roman ISABELLA. Ilse Salzwedel gesels met Elkarien Fourie oor haar nie-fiksie boek oor China…
Skrywers en Boeke21 Jun
Ilse Salzwedel gesels met Marion Erskine oor sy jeugroman VLERKE VIR ALMAL. Dis 'n gesprek waarna tieners en hul ouers gerus kan luister. Johan Myburg gesels…
Skrywers en Boeke14 Jun
Prof. Hans du Plessis gesels met Ilse Salzwedel oor sy jarelange vriend, P.G. du Plessis. Theo Kemp vertel waarna boekliefhebbers kan uitsien by die Vrystaat…
Skrywers en Boeke7 Jun
Ilse Salzwedel gesels met Jennifer Friedman oor haar biografie QUEEN OF THE FREE STATE. Rudi van Rensburg gesels oor OP DIE SPOOR VAN, 'n bundel…
Skrywers en Boeke31 May
Ilse Salzwedel gesels met die skrywers Irma Venter (SIRKUS) en Rudi van Rensburg (KAMIKAZE) oor hul jongste romans. Sy gesels ook met Ingred Mennen en Irene…
Skrywers en Boeke24 May
Suzette Kotze-Myburgh gesels met Malene Breytenbach oor haar werk. Ina Strydom was by die oorhandiging van die UJ-pryse vir kreatiewe skryfwerk en het met die…
Skrywers en Boeke17 May
Ilse Salzwedel gesels met Neil Sonnekus oor sy debuutroman SEUN. In sy insetsel oor die internasionale letterkunde gesels Johan Myburg onder meer oor Scott…
Skrywers en Boeke10 May
Suzette Kotze-Myburgh gesels met Naomi Meyer oor haar debuutroman WEB. Terrance April vertel meer oor die Nigeriese skrywer Flora Nwapa. En Johan Myburg gesels…
Skrywers en Boeke3 May
Die bekende skrywer Karel Schoeman is vandeesweek oorlede. Ilse Salzwedel gesels met die skrywer Fanie Viljoen, wat goed bevriend was met Schoeman, oor die…
Skrywers en Boeke26 Apr
Ilse Salzwedel gesels met Ronel Nel oor haar debuutroman Pelgrimshoop. Hoor watter Afrikaanse skrywers het onlangs internasionale deurbrake gemaak. En Johan…
Skrywers en Boeke19 Apr
In die plek van vanaand se normale Skrywers en Boeke saai ons DIE WOORDKETTING uit wat tydens vanjaar se US Woordfees opgeneem is. Die digters Diana Ferrus…
Skrywers en Boeke12 Apr
Ilse Salzwedel gesels met Jaco Jacobs, wie se boek 'N GOEIE DAG VIR BOOMKLIM, nou in Engels uitgegee gaan word deur 'n Britse uitgewer. Chareldine van der…
Skrywers en Boeke5 Apr
Ilse Salzwedel gesels met Wilna Adriaanse, skrywer van EINDSPEL, die opvolg op die baie gewilde DUBBELSPEL. Wilna deel skryfraad en praat oor die effek wat…
Skrywers en Boeke29 Mar
Ilse Salzwedel gesels met Isa Konrad oor haar werk. Luister ook na die inspirerende verhaal van John en Gail Nicholson van Lavender Hill wat met 'n boekprojek…
Skrywers en Boeke22 Mar
Ilse Salzwedel gesels met Marieta van der Vyver oor haar nuwe roman, Misverstand.
Skrywers en Boeke15 Mar
Ilse Salzwedel gesels met Bernard Odendaal oor sy bundel rubrieke en essays WOORDE HUL STORIE SIEN KEN. En Johan Myburg gesels oor wetenswaardighede uit die…
Skrywers en Boeke8 Mar
Ilse Salzwedel gesels met Elna van der Merwe oor die Afrikaanse vertaling van SINK, die roman deur Brett Michael-Innes. Johan Myburg gesels met Stefan Hertmans…
Skrywers en Boeke1 Mar
Suzette Kotze-Myburgh gesels met Gerhard Scholtz oor sy roman LIG WANKELEND. Kobus Burger vertel meer oor die RSG Kunstefees-drama ENGEL MET 'N HAMER wat nou…
Skrywers en Boeke22 Feb
Ilse Salzwedel gesels met prof. Franck Hendricks oor die boek KAAPS IN FOKUS. Sy gesels ook met die 15-jarige Alme Hugo oor haar tienerroman SPEURDER NINA…
Skrywers en Boeke15 Feb
Ilse Salzwedel gesels met Elmari Rautenbach, organiseerder van die Skrywersfees by die Woordfees, oor waarna boekliefhebbers vanjaar kan uitsien. Betina…
Skrywers en Boeke8 Feb
Ilse Salzwedel gesels met Danie Marais van PEN Afrikaans oor die organisasie se doen en late. Johan Myburg deel internasionale boekenuus, en Lauren Goldman van…
Skrywers en Boeke1 Feb
Suzette Kotze-Myburgh gesels met die joernalis, dramaturg en filmmaker Sylvia Vollenhoven oor haar memoire KEEPER OF THE KUMM. Johan Myburg gesels oor die…
Skrywers en Boeke25 Jan
Phyllis Green vertel vir Ilse Salzwedel wat haar gunstelingboeke in 2016 was. Die jeugboekskrywer Cecilia Steyn gesels oor haar werk, en Johan Myburg gesels…
Skrywers en Boeke18 Jan
Corina van der Spoel gesels met Bronwyn-Law Viljoen oor haar debuutroman THE PRINTMAKER. Ilse Salzwedel gesels met Elmari Rautenbach oor haar gunstelingboeke…
Skrywers en Boeke11 Jan
Leonie van Rensburg van Graffiti Boeke vertel meer oor die topverkoper Afrikaanse boeke van 2016. Gielie Hoffman gesels oor die vyf beste boeke wat hy in 2016…
Skrywers en Boeke4 Jan
Suzette Kotze-Myburgh gesels met Tom Dreyer oor sy nuwe roman DORADO. Johan Myburg gesels oor die internasionale letterkunde, en Ilse Salzwedel speel drie…
Skrywers en Boeke28 Dec
Ilse Salzwedel gesels met Annelie Botes oor haar nuwe boek LUGKASTEEL. Johan Myburg gesels oor die internasionale letterkunde, en skrywers deel die musiek…
Skrywers en Boeke21 Dec
Suzette Kotze-Myburg gesels met John Miles oor sy nuwe roman OP 'N DAG, 'N HOND. Ilse Salzwedel hoor by Suzette wat haar top vyf Afrikaanse boeke in 2016 was…
Skrywers en Boeke14 Dec
Ilse Salzwedel gesels met Sally Andrew, skrywer van Recipes for Love and Murder: A Tannie Maria mystery en Tannie Maria and the Satanic Mechanic. Anneli…
Skrywers en Boeke7 Dec
Ilse Salzwedel gesels met kinderboekillustreerder Zinelda McDonald oor haar werk. Johan Myburg gesels oor gebeure in die internasionale boekewêreld, en vertel…
Skrywers en Boeke30 Nov
Corina van der Spoel gesels met Harry Kalmer oor DIE BRAM FISCHER-WALS, sy onlangs gepubliseerde drama. Suzette Kotze-Myburgh gesels met Elisabeth Wasserman…
Skrywers en Boeke23 Nov
Ilse Salzwedel gesels met Anneli Groenewald oor haar debuutroman, Die Skaalmodel, wat die debuutprys gewen het in NB se Groot Romanwedstryd 2015. Die boek…
Skrywers en Boeke9 Nov
Ons bring hulde aan die skrywer Dot Serfontein wat in die ouderdom van 91 jaar oorlede is, met 'n uittreksel uit die 2014 RSG Kunstefees-produksie My Mense…
Skrywers en Boeke2 Nov
Die aktrise Milan Murray se tweede pragtig geïllustreerde kinderboek het pas verskyn. Ilse Salzwedel gesels met haar en die illustreerder Marisa du Toit oor…
Skrywers en Boeke26 Oct
Regstreekse uitsending van die bekendstelling van Chris Karsten se nuwe misdaadroman DIE DOOD VAN 'N GOEIE VROU. Karsten, ʼn oud-Rapportjoernalis wat deesdae in…
Skrywers en Boeke19 Oct
Ilse Salzwedel gesels met Annekie Botha Du Plessis van Pooka Uitgewers oor Die groot misterie van twee Vroue: Briewe aan Anna deur T.T. Cloete wat pas verskyn…
Skrywers en Boeke12 Oct 2016
Suzette Kotze-Myburgh gesels met Mari Heese oor haar nuwe roman, MAESTRO. Prof. Heilna du Plooy gesels oor wyle prof. Elize Botha se boekversameling wat aan…
Skrywers en Boeke5 Oct 2016
Suzette Kotze-Myburgh gesels met Christine Barkhuizen-Le Roux oor haar nuwe roman DRIEKLAWERBLAAR. Corina van der Spoel gesels met die letterkundige Jacomien…
Skrywers en Boeke28 Sep 2016
Ilse Salzwedel gesels met Martin Steyn oor sy derde misdaadroman SWARTVAL. Sy gesels ook met Wilbur Smith, wie se 41e boek pas verskyn het. Die wenners van die…
Skrywers en Boeke21 Sep 2016
Suzette Kotze-Myburgh gesels met Irna van Zyl oor haar debuutroman MOORDVIS. Theo Kemp gesels oor die ATKV-Boeke-oase se program by die nuwe…
Skrywers en Boeke14 Sep 2016
Ilse Salzwedel gesels met die kleurryke Phillip de Vos oor sy lang en interessante loopbaan en sy jongste boek vol guitige versies, Prente by 'n Uitstalling…
Skrywers en Boeke7 Sep 2016
Ilse Salzwedel gesels met Karin Brynard oor haar nuwe roman TUISLAND. Ingrid Erlank van Afrikaans.com gesels oor hulle boeke-uitskieterlys. En Johan Myburg…
Skrywers en Boeke31 Aug 2016
Suzette Kotze-Myburgh praat met die bekroonde romansier Dan Sleigh oor sy nuwe roman 1795. Ilse Salzwedel gesels met Hettie Scholtz oor die kortlyste van did…
Skrywers en Boeke24 Aug 2016
Elsabe Brits, 'n bekroonde joernalis, vertel vir Ilse Salzwedel oor haar nuwe boek EMILY HOBHOUSE: GELIEFDE VERRAAIER. Dr. Fanie Marais van die Cordis Trust…
Skrywers en Boeke17 Aug 2016
Corina van der Spoel gesels met Ena Jansen oor haar nuwe boek, Ons Japie, die Boereoorlogdagboek van Anna Barry. Ilse Salzwedel gesels met Darryl David oor die…
Skrywers en Boeke10 Aug 2016
Die rolprent Noem My Skollie is gebaseer op die lewe van John W. Fredericks, wat ook die draaiboek geskryf het. Ilse Salzwedel gesels met John oor hoe boeke sy…
Skrywers en Boeke2 Aug 2016
RSG stel Deon Meyer se nuwe roman KOORS regstreeks, eerste en eksklusief bekend by die Drostdyteater in Stellenbosch. Ilse Salzwedel gesels met Meyer oor sy…
Skrywers en Boeke27 Jul 2016
Ilse Salzwedel gesels met Celeste Fritze oor haar debuutroman VERLORENKOP. Anzil Kulsen gesels oor die inspirasie vir haar jongste jeugroman SORRIE MAAK NIE…
Skrywers en Boeke20 Jul 2016
Suzette-Kotze Myburg gesels verder met Abraham de Vries, hierdie keer oor sy akademiese werk. Bekroonde kinderboekvertaler Kobus Geldenhuys gesels oor sy werk…
Skrywers en Boeke13 Jul 2016
Suzette Kotze-Myburgh gesels met die skrywer Abraham de Vries oor sy lewe en werk. Ilse Salzwedel gesels met Dina Botha oor haar vyftigste romanza wat onlangs…
Skrywers en Boeke6 Jul 2016
Die skrywer Margaret Bakkes is verlede week in die ouderdom van 84-jaar oorlede. Luister na uittreksels uit argiefonderhoude met haar. Ilse Salzwedel gesels…
Skrywers en Boeke29 Jun 2016
Die skrywer Wille Martin is die naweek oorlede. Luister na uittreksels uit argiefonderhoude met haar en haar ma, die ewe bekende skrywer Minnie Postma. Ilse…
Skrywers en Boeke22 Jun 2016
Corina van der Spoel gesels met prof. Heilna du Plooy oor haar debuutroman DIE TAAL VAN BEEN. Kinderboekskrywer Wendy Maartens praat oor die terapeutiese…

Skrywers en Boeke8 Jun 2016
Suzette Kotze-Myburg gesels met Pienkes du Plessis oor sy bundel kortverhale ROBBIE SE BROER SE ROER EN ANDER JAGSTORIES. Ilse Salzwedel gesels met Annemarie…
Skrywers en Boeke1 Jun 2016
Ilse Salzwedel gesels met Hans du Plessis oor sy nuwe roman TUSSEN DIE KLIPPE. Christopher Hope gesels oor sy loopbaan en sy jongste roman, JIM FISH. Johan…
Skrywers en Boeke25 May 2016
Suzette Kotze-Myburgh gesels met Marinda van Zyl oor haar nuwe roman AMRAAL. Nicol Stassen gesels oor die Bologne Kinderboekskou, en Johan Myburg deel…