
10 Aug 2016
Die rolprent Noem My Skollie is gebaseer op die lewe van John W. Fredericks, wat ook die draaiboek geskryf het. Ilse Salzwedel gesels met John oor hoe boeke sy lewe verander het. Dia van Staden gesels oor die Pretoria Boekejol en Filmrol wat van 17 tot 21 Augustus in Pretoria gehou word. En Theo Kemp vertel waarna poësieliefhebbers kan uitsien by vanjaar se Tuin van die Digters op Wellington van 16 tot 18 September.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.