skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

8 Jun 2016

Suzette Kotze-Myburg gesels met Pienkes du Plessis oor sy bundel kortverhale ROBBIE SE BROER SE ROER EN ANDER JAGSTORIES. Ilse Salzwedel gesels met Annemarie van der Walt, die koördineerder van die Innisbosfees se boekprogram, oor waarna feesgangers kan uitsien tydens die fees wat van 29 Junie tot 2 Julie in Nelspruit gehou word. Johan Myburg deel wetenswaardighede uit die internasionale boekwêreld.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.