
19 Jul
Ilse Salzwedel gesels met Lloyd Zandberg oor sy bundel komiese rubrieke PER ONGELUK. Sy was ook by die Innibos Kinderboekekrôl, en gesels met die kinders oor hierdie unieke ervaring. Luister ook na wat alles die res van die week by die Vrystaat Literatuurfees aangebied word. Johan Myburg gesels in sy internasionale boeke-insetsel onder meer oor Maurice Sendak. Hierdie week se Afrika-skrywer is Helon Habila.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.