
22 Jun 2016
Corina van der Spoel gesels met prof. Heilna du Plooy oor haar debuutroman DIE TAAL VAN BEEN. Kinderboekskrywer Wendy Maartens praat oor die terapeutiese waarde van boeke vir kinders met probleme. Johan Myburg deel wetenswaardighede oor die internasionale boekbedryf, en gesels onder meer oor die Amazon-topverkoperlys vir die eerste ses maande van 2016. Die wenners van die Media 24 Boeke-literêre toekennings word aangekondig.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.