skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

7 Jun

Ilse Salzwedel gesels met Jennifer Friedman oor haar biografie QUEEN OF THE FREE STATE. Rudi van Rensburg gesels oor OP DIE SPOOR VAN, 'n bundel spanningsverhale wat hy saamgestel het. Annemarie van der Walt gesels oor die INNIBOS-boekeprogram. Die Afrika-skrywer is Camara Laye. Johan Myburg gesels oor die wenner van die Pinter-prys, 'n nuwe bundel deur Alan Ginsberg en 'n veldtog deur PEN Internasionaal.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.