skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

2 Nov

Die aktrise Milan Murray se tweede pragtig geïllustreerde kinderboek het pas verskyn. Ilse Salzwedel gesels met haar en die illustreerder Marisa du Toit oor die wisselwerking tussen skrywer en illustreerder. Daniel Hugo vertel waarna boekliefhebbers kan uitsien tydens die Prince Albert Leesfees wat van 4 tot 6 November in die Karoodorpie plaasvind. Johan Myburg deel interessanthede uit die internasionale letterkunde, en gesels onder meer oor Paul Beatty, die wenner van die Manbookerprys.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.