
17 Aug 2016
Corina van der Spoel gesels met Ena Jansen oor haar nuwe boek, Ons Japie, die Boereoorlogdagboek van Anna Barry. Ilse Salzwedel gesels met Darryl David oor die Soweto Literary Festival wat van 19 tot 21 Augustus by die Sowetoteater gehou word. Dr. Fanie Marais van die Cordis Trust vertel meer oor die Cordis Trust/RSG Christelike radiodramakompetisie. En Johan Myburg deel interessanthede uit die internasionale letterkunde.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.