Shows / Skrywers en Boeke

Episodes
Skrywers en Boeke18 May 2016
Luister na 'n opname uit die argiewe waarin Winnie Rust, wat verlede week grusaam vermoor is, met Christelle Webb-Joubert gesels. Johan Myburg gesels oor…
Skrywers en Boeke11 May 2016
'n Nuwe bundel liefdesverhale uit die pen van wyle Doc Immelman, veral bekend vir sy jag- en avontuurverhale, het pas verskyn. Ilse Salzwedel gesels met sy…
Skrywers en Boeke4 May 2016
Ilse Salzwedel gesels met Helena Hugo oor haar skryfloopbaan en haar nuwe roman, MISPA, wat pas bekendgestel is. Prof. Wium van Zyl gesels oor…
Skrywers en Boeke27 Apr 2016
Luister na die tweede gedeelte van Suzette Kotze-Myburgh se gesprek met die bekroonde skrywer en digter Petra Müller. Roela Hatting gesels met Ilse Salzwedel…
Skrywers en Boeke20 Apr 2016
Die Hertzogprysbekroonde digter en skrywer Petra Müller gesels met Suzette Kotze-Myburgh oor haar lewe en werk. Vind meer uit oor inskrywings vir die…
Skrywers en Boeke13 Apr 2016
Elmari Rautenbach het tydens die Woordfees met Alexander Strachan gesels oor sy nuwe roman BRANDWATERKOM. Luister na 'n uittreksel van hierdie gesprek. Ilse…
Skrywers en Boeke6 Apr 2016
Corina van der Spoel gesels met Pieter Duvenhage oor sy boek Afrikaanse Filosofie. Luister na 'n uittreksel van Danie Marais se Woordfees-gesprek met Craig…
Skrywers en Boeke30 Mar 2016
Corina van der Spoel gesels met Pieter Duvenhage oor sy boek Afrikaanse Filosofie. Luister na 'n uittreksel van Danie Marais se Woordfees-gesprek met Craig…
Skrywers en Boeke23 Mar 2016
Luister na prof. Albert Grundlingh se Woordfees-onderhoud met die geskiedkundige Chris Schoeman oor sy boek DIE ONBEKENDE VAN GOGH, wat handel oor Vincent van…
Skrywers en Boeke16 Mar 2016
Suzette Kotze-Myburg gesels met Bettina Wyngaardt oor haar nuwe spanningsroman, SLAAFS. Leon van Nierop gesels oor sy boek DAAR DOER IN DIE FLIEK, wat die…

Skrywers en Boeke2 Mar 2016
Ilse Salzwedel en prof. Willie Burger gesels met prof. Jerzy Koch, hoof van die Universiteit van Poznan in Pole se departement Afrikaans, oor sy liefde vir en…
Skrywers en Boeke24 Feb 2016
Prof. Joan Hambidge gesels met Suzette Kotze-Myburgh oor die heruitgawe van D.J. Opperman se versamelde poësie. Ilse Salzwedel gesels met Andre Pretorius oor…
Skrywers en Boeke17 Feb 2016
Ilse Salzwedel gesels met prof. Willie Burger oor resensies en die groter plek wat dit in letterkunde behoort te beklee. Corina van der Spoel gesels met Boris…
Skrywers en Boeke10 Feb 2016
Hoe verskil 'n goeie en 'n slegte resensie van 'n positiewe en 'n negatiewe resensie? Hoe kies boekeredakteurs resensente? Wat is die moets en moenies as dit…
Skrywers en Boeke3 Feb 2016
Ilse Salzwedel gesels met prof. Willie Burger oor VLAM IN DIE SNEEU, die briefwisseling tussen Andre P. Brink en Ingrid Jonker. Prof. Bernard Odendaal gesels…
Skrywers en Boeke27 Jan 2016
Suzette Kotze-Myburgh gesels met Marzanne le Roux-van der Boon oor haar skryfloopbaan. Prof. Willie Burger gesels oor Breyten Breytenbach se PAROOL. En Marga…
Skrywers en Boeke20 Jan 2016
Corina van der Spoel gesels met die skrywer en digter Dolf van Niekerk oor sy jongste digbundel Portrette in my gang. Prof. Willie Burger gesels oor Carel van…
Skrywers en Boeke13 Jan 2016
Johan Myburg gesels met die besoekende Nederlandse skrywer en ekonoom, Nachoem Wijnberg, oor sy nuwe bundel Van Groot Belang. Izak de Vries praat oor die…
Skrywers en Boeke6 Jan 2016
Suzette Kotze-Myburgh praat met Piet van Rooyen oor sy nuwe roman, Voëlvry. Dan Sleigh gesels oor sy uitgewer, Riana Barnard. Riana verduidelik aan Ilse…
Skrywers en Boeke30 Dec 2015
Ilse Salzwedel gesels weer oor skrywers en hul klankbane. Jy kan onder meer luister na die musiekkeuses van Chris Karsten, Sophia Kapp, Jaco Jacobs en Chanette…
Skrywers en Boeke23 Dec 2015
Ilse Salzwedel wou by 'n paar skrywers weet wat hulle gunstelingmusiek is om mee te skryf. Jy kan luister na die musiekkeuses van onder meer Kerneels…
Skrywers en Boeke16 Dec 2015
Die bekende kinderboekskrywer Freda Linde sou op 12 Desember haar honderdste verjaarsdag gevier het - jy kan luister na 'n argiefopname waarin Nic Swanepoel…
Skrywers en Boeke9 Dec 2015
Prof. Thys Human gesels met Ingrid Winterbach oor haar jongste roman, Vlakwater. Ilse Salzwedel gesels met Chanette Paul oor haar nuwe roman, Offerlam. Johan…
Skrywers en Boeke2 Dec 2015
Ilse Salzwedel gesels met die skrywer Francois Bloemhof en die akteurs Ivan Botha en Donnalee Roberts oor hulle gesamentlike nuwe boek VIR ALTYD. Johan Myburg…
Skrywers en Boeke25 Nov 2015
Suzette Kotze-Myburg gesels met Francois Loots oor sy nuwe roman, IN SNEEU GESKRYF. Prof. Hein Willemse gesels oor 'N VLAG AAN DIE TONG, 'n publikasie wat…
Skrywers en Boeke11 Nov 2015
Ilse Salzwedel gesels met Irma Joubert, bekroonde skrywer van historiese fiksie, oor haar splinternuwe roman IMMER WES. Irma vertel ook van die belangstelling…
Skrywers en Boeke4 Nov 2015
Corina van der Spoel gesels met die bekroonde skrywer Ivan Vladislavic. Die aktrise Hanna Grobler vertel hoe haar liefdadigheidsorganisasie, Hanna's Charity…































