
4 Nov 2015
Corina van der Spoel gesels met die bekroonde skrywer Ivan Vladislavic. Die aktrise Hanna Grobler vertel hoe haar liefdadigheidsorganisasie, Hanna's Charity, lewens verander deur die biblioteke wat hulle in arm woongebiede oprig. Prof. Franci Greyling gesels oor Storiewerf, 'n gratis webwerf vol stories vir die kleingoed. En Johan Myburg gesels oor die internasionale letterkunde.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.