
13 Apr 2016
Elmari Rautenbach het tydens die Woordfees met Alexander Strachan gesels oor sy nuwe roman BRANDWATERKOM. Luister na 'n uittreksel van hierdie gesprek. Ilse Salzwedel gesels met Santie van der Merwe, skrywer van GELYKE KANSE en VANDAT JY WEG is. Johan Myburg deel interessante internasionale boekenuus in sy weeklikse bydrae. En die wenners van die 2016 UJ-pryse vir beste Afrikaanse kreatiewe tekste word aangekondig.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.