Shows / Skrywers en Boeke

Episodes
Skrywers en Boeke4 Mar 2015
Ilse Salzwedel gesels met Pat Stamatelos oor haar nuwe boek, MY GROOT VET GRIEKSE EGSKEIDING. Nicol Stassen van Protea Boekehuis gesels oor nuwe publikasies…

Skrywers en Boeke25 Feb 2015
Ilse Salzwedel gesels met Barbara Kingsolver, die skrywer van onder meer THE POISONWOOD BIBLE, wat Suid-Afrika onlangs besoek het. Etienne van Heerden vertel…



Skrywers en Boeke4 Feb 2015
Ilse Salzwedel gesels met proff. Hans du Plessis, Christo van Rensburg en Bernard Odendaal van die NWU oor die verskillende dialekte in Afrikaanse digkuns…

Skrywers en Boeke28 Jan 2015
Suzette Kotze-Myburgh gesels met Francois Bloemhof oor sy jongste roman, DIE VIERDE STEM. Christelle Webb-Joubert gesels met die uitvoerende hoof van die KKNK…

Skrywers en Boeke21 Jan 2015
Corina van der Spoel gesels met Stephanus Muller, skrywer van NAGMUSIEK, ʼn biografiese roman oor die komponis Arnold van Wyk. Ilse Salzwedel gesels met Lien…

Skrywers en Boeke14 Jan 2015
Etienne Bloemhof van NB-Uitgewers gesels oor nuwe boeke uit hulle stal. Deon Meyer-aanhangers moet beslis luister! Jaco Jacobs gesels oor die moets en moenies…

Skrywers en Boeke7 Jan 2015
Ilse Salzwedel gesels met Martin Steyn oor DONKER SPOOR en die navorsing vir misdaadfiksie. Leonie van Rensburg van Graffiti-boeke vertel hoe Afrikaanse fiksie…

Skrywers en Boeke31 Dec 2014
Ilse Salzwedel en dr. Karen de Wet van UJ se Department Afrikaans, gesels oor Adriaan Coetzee se debuutdigbundel GORDEL, en Rosa Smit se bundel DIE ROOI VEER…

Skrywers en Boeke24 Dec 2014
Ilse Salzwedel praat met prof. Willie Burger oor Kerneels Breytenbach se roman ESTER. Luister ook na sketse deur wyle Pieter Pieterse, C. Johan Bakkes en…

Skrywers en Boeke17 Dec 2014
Suzette Kotze-Myburgh gesels met Danie Botha oor sy bundel essays DIE HELDER DAE. Ilse Salzwedel gesels met Prof. Willie Burger oor Breyten Breytenbach se…

Skrywers en Boeke10 Dec 2014
Bernard Odendaal bespreek Louis Esterhuizen se bundel DIE AFWESIGHEID VAN BERGE. Ilse Salzwedel gesels met Thys Human oor Willem Anker se BUYS, 'n roman wat…

Skrywers en Boeke3 Dec 2014
Harry Kalmer praat met Corina van der Spoel oor sy roman 'N DUISEND STORIES OOR JOHANNESBURG. Ilse Salzwedel gesels met Christien Neser oor haar jongste…

Skrywers en Boeke26 Nov 2014
Ilse Salzwedel gesels met prof. Willie Burger oor die werk van die skrywer Karel Schoeman, wat vandeesweek 75 jaar oud geword het. Ilse Salzwedel gesels met…

Skrywers en Boeke19 Nov 2014
Riana Barnard bring hulde aan die digter, skrywer en oud-uitgewer Charles Fryer wat verlede week oorlede is. Suzette Kotze-Myburgh gesels met Johnita le Roux…

Skrywers en Boeke5 Nov 2014
Dr. Karen de Wet van die Universiteit van Johannesburg se Departement Afrikaans bespreek IN LIGTE LAAIE, Jannie Malan se debuutbundel. Ilze Salzwedel praat met…

Skrywers en Boeke29 Oct 2014
Suzette Kotze-Myburg gesels met Chris Karsten oor sy nuwe roman, DIE RESPEKTABELE MNR. HARTSLIEF. Ilse Salzwedel gesels met Francine Rivers oor haar werk…


Skrywers en Boeke15 Oct 2014
Ons bring hulde aan CHRIS VAN WYK, skrywer van onder meer SHIRLEY, GOODNESS AND MERCY, wat op 3 Oktober oorlede is. Ilse Salzwedel gesels met Marguerite Poland…

Skrywers en Boeke8 Oct 2014
Izak de Vries gesels met Francois Smith oor sy roman KAMPHOER, wat gebasseer is op 'n ware gebeurtenis tydens die Anglo-Boereoorlog. Ilse Salzwedel gesels met…

Skrywers en Boeke1 Oct 2014
Vanjaar 100 jaar gelede het die Eerste Wêreldoorlog uitgebreek. Corina van der Spoel gesels met Johan Scholtz oor die digkuns van die oorlog, wat ook bekend…

Skrywers en Boeke24 Sep 2014
Ilze Salzwedel gesels met Simon Bruinders oor sy debuutroman, DIE SIDEBOARD, en met Gerhard Olivier oor sy bundel sketse, KERSFEES OP WONDERFONTEIN.

Skrywers en Boeke17 Sep 2014
Ilse Salzwedel gesels met die topverkoperskrywer Wilbur Smith oor sy 50 jaar as topverkoperskrywer. Suzette Kotze-Myburgh gesels met Henry Jack Cloete oor sy…



Skrywers en Boeke27 Aug 2014
Suzette Kotze-Myburgh gesels met Daniël Hugo oor sy vertaling van die werk van Omar Khajjam. Ilse Salzwedel gesels met Ann Hiemstra oor haar besondere boek 'N…

Skrywers en Boeke20 Aug 2014
Ilse Salzwedel gesels met Anzil Kulsen oor die Noord-Kaap Leesprojek. Sy gesels ook met 'n paar vroue van die Kalksloot Leesklub in die Kalahari. Leon van…

Skrywers en Boeke13 Aug 2014
Ilse Salzwedel gesels met dr. Karen de Wet van die Universiteit van Johannesburg oor Heilna du Plooy se jongste digbundel, DIE STILTE OPGESKORT. Corina van der…

Skrywers en Boeke6 Aug 2014
Madri Victor gesels met Ilse Salzwedel oor GLIPSTROOM, Anemari Jansen se debuutroman. Corina van der Spoel gesels met Alsion Lowry, bekende uitgewer, oor die…

Skrywers en Boeke30 Jul 2014
Suzette Kotze-Myburgh gesels met die digter Danie Marais oor sy digbundel AS VERLANGE DIE SWEEP SWAAI. Kobus Burger, uitvoerende regisseur: drama by RSG…

Skrywers en Boeke23 Jul 2014
Johan Myburg bring hulde aan NADINE GORDIMER, Nobelpryswenner en skrywer, wat verlede week in die ouderdom van 90 jaar oorlede is. Daar is ook ʼn kort…

Skrywers en Boeke16 Jul 2014
Ilse Salzwedel gesels met LAUREN BEUKES oor haar nuwe roman BROKEN MONSTERS. Marthinus Beukes bespreek die werk van die digter JOHANN DE LANGE. Johan Myburg…