Shows / Skrywers en Boeke

Episodes

Skrywers en Boeke2 Jul 2014
Suzette Kotze-Myburgh gesels met Wilna Hennig Adriaanse oor haar nuwe roman DUBBELSPEL. Ilse Salzwedel gesels met Jose Palmer en Reinette Lombard oor hulle…

Skrywers en Boeke25 Jun 2014
Ilse Salzwedel gesels met Marinda van Zyl, skrywer van WILHELMINA RADEBE KOM TUIS, wat tans op RSG voorgelees word. Doks Briers vertel meer van die…

Skrywers en Boeke18 Jun 2014
Erika-Marie Theron praat oor haar nuutste roman Stippellyn en Kariena Stander gesels oor haar seun Adien se boek Wolkland.



Skrywers en Boeke4 Jun 2014
Ina Strydom gesels met die digter T.T. Cloete, wat op 31 Mei sy negentigste verjaarsdag gevier het. Johan Myburg bring hulde aan Maya Angelou, die ikoniese…

Skrywers en Boeke28 May 2014
Ilse Salzwedel gesels met Marius Crous oor Andries Bezuidenhout se nuwe bundel Veelvuldige gebruike vir huishoudelike toestelle. Luister na ʼn uittreksel uit…
Skrywers en Boeke21 May 2014
Ilze Salzwedel vind meer uit oor hoe mens kinders aan die lees kan kry. Sy praat ook met Leti Kleyn oor Die Afrikaanse Skryfgids wat sy en Riana Scheepers…
Skrywers en Boeke14 May 2014
Daar is twee uittreksels uit die US Woordfees-gesprekke: Irma Joubert gesels oor haar jongste roman TOLBOS, en Abram Phillips vertel meer van sy aangrypende…
Skrywers en Boeke7 May 2014
Ilse Salzwedel gesels met prof. Steward van Wyk van UWK oor wat die afgelope 20 jaar van demokrasie vir Afrikaanse letterkunde beteken het. Johan Myburg gesels…
Skrywers en Boeke30 Apr 2014
Ilse Salzwedel gesels met prof. Andries Visagie oor T.T. Cloete se jongste digbundel, KARNAVAL EN LENT. Corina van der Spoel gesels met Mark Gevisser oor sy…
Skrywers en Boeke23 Apr 2014
Joan Hambidge praat met uitgewer Etienne Bloemhof oor haar nuwe digbundel MEDITASIES in ʼn gesprek wat tydens die US Woordfees opgeneem is. Ilse Salzwedel…
Skrywers en Boeke16 Apr 2014
Luister na 'n gesprek wat tydens die US Woordfees opgeneem is. Amanda Botha gesels met Mari Heese oor haar roman VUURKLIP, die eerste roman in Afrikaans wat in…
Skrywers en Boeke9 Apr 2014
Luister na uittreksels uit die Digtersparadys-gesprek by vanjaar se US Woordfees. T.T. Cloete, Adam Small, Wilma Stockenström en Hennie Nortje gesels oor hulle…
Skrywers en Boeke26 Mar 2014
Hennie Aucamp is op 20 Maart in die ouderdom van 80 jaar oorlede. Ons bring hulde aan hierdie groot Afrikaanse skrywer. Corina van der Spoel gesels ook met…
Skrywers en Boeke19 Mar 2014
Suzette Kotze-Myburgh gesels met Christiaan Bakkes oor sy nuwe Stoffel Matthysen-boek, KROKODIL AAN MY SKOUER. Ilse Salzwedel gesels met kinderboekskrywer…
Skrywers en Boeke5 Mar 2014
Ilse Salzwedel praat met Jan van Tonder oor IS WEER SAGIE, die opvolg op sy 1987-roman Is SAGIE. Johann Nell vertel meer oor sy debuut, SONDAG OP 'N VOËLPLAAS…
Skrywers en Boeke19 Feb 2014
Ilse Salzwedel gesels met IRMA VENTER oor haar jongste spanningsroman, SKRAPNEL. MADRI VICTOR vertel wat boekliefhebbers alles te wagte kan wees tydens vanjaar…
Skrywers en Boeke5 Feb 2014
Ilse Salzwedel gesels met die dramaturg PIETER FOURIE, skrywer van FAAN SE TREIN. Die resensent PAUL BOEKOOI vergelyk die film met die destydse…
Skrywers en Boeke29 Jan 2014
Ilse Salzwedel gesels met die skrywers ANNELIE FERREIRA en ALTA CLOETE. In die gereelde bydrae oor die skryfkuns verduidelik LETI KLEYN hoekom beplanning…
Skrywers en Boeke22 Jan 2014
Ilse Salzwedel bring hulde aan Hennie Aucamp wat vandeesweek sy tagtigste verjaarsdag vier. Sy gesels met prof. Andries Visagie (UP), prof. Louise Viljoen (US)…
Skrywers en Boeke15 Jan 2014
Corina van der Spoel gesels met Shaun Viljoen en Basil Apolis oor Shaun se boek Richard Rive: a partial biography. Die Afrikaskrywer van die week is Buchi…
Skrywers en Boeke8 Jan 2014
Ilse Salzwedel gesels met prof. Wille Burger oor Etienne Van Heerden se roman KLIMTOL. Prof. Thys Human gesels oor Abraham H. de Vries se kortverhaalbundel WIE…
Skrywers en Boeke1 Jan 2014
Ilse Salzwedel gesels met twee topverkoperskrywers: Deon Meyer, spanningsverhaalskrywer gesels oor KOBRA, sy jongste roman, en Kristel Loots, skrywer van onder…
Skrywers en Boeke11 Dec 2013
Ilse Salzwedel praat met Leon van Nierop oor sy jongste roman PLESIERENGEL. Corina van der Spoel gesels met Zakes Mda oor sy roman THE SCULPTORS OF MAPUNGUBWE…
Skrywers en Boeke4 Dec 2013
Ilse Salzwedel praat met prof. Andries Visagie van Tukkies oor Adam Small se digbundel KLAWERJAS. Il…
Skrywers en Boeke20 Nov 2013
Ilse Salzwedel gesels met prof. Andries Visagie oor Hennie Aucamp se briewebundel MITS DESE WIL EK V…
Skrywers en Boeke13 Nov 2013
Ilse Salzwedel gesels met prof. Bernard Odendaal oor Ian Raper se digbundel OORLOPERS. Esti Gross wo…
Skrywers en Boeke6 Nov 2013
Ilse Salzwedel gesels met Sophia Kapp oor haar jongste boek DRIEHOEK en ook oor wat sy geleer het by…
Skrywers en Boeke30 Oct 2013
Suzette Kotze-Myburgh gesels met Rudi van Rensburg oor sy nuwe boek SLAGYSTER. Ilse Salzwedel gesels…
Skrywers en Boeke23 Oct 2013
Ilse Salzwedel gesels met prof. Bernard Odendaal van die ATKV-Skryfskool aan die Noordwes Universite…
Skrywers en Boeke9 Oct 2013
Suzette Kotze-Myburgh gesels met Jaco Fouche oor sy roman VERSTEVLEI. Ilse Salzwedel gesels met die …
Skrywers en Boeke2 Oct 2013
Ilse Salzwedel gesels met Peet Venter oor sy misdaadriller OU BLOED. Sy gesels verder met Riana Sche…
Skrywers en Boeke25 Sep 2013
Ilse Salzwedel gesels met Suzette Kotze-Myburgh oor Maretha Maartens se boek MONUMENT. Corina van de…
Skrywers en Boeke18 Sep 2013
Ilse Salzwedel gesels met Marlize Hobbs en prof. Henning Pieterse oor Marlize se boek SCORE MY 'N GW…
Skrywers en Boeke11 Sep 2013
Ilse Salzwedel gesels met Madri Victor, ʼn resensent, en Suzette Kotze-Myburgh, die eindredakteur van Chris Karsten se boek ‘N MAN VAN MIN BELANG, oor hierdie…
Skrywers en Boeke4 Sep 2013
Magdaleen Kruger gesels met Annelie Botes oor Annelie se nuwe boek SWART OP WIT. Ilse Salzwedel gesels met Riana Scheepers in 'n splinternuwe reeks oor die…
Skrywers en Boeke28 Aug 2013
Is Afrikaanse boeke te duur? Dit is die kern van 'n gesprek met Eloise Wessels, hoof van Media24-Boeke en Izak de Vries van LAPA Uitgewers. Ilse Salzwedel…
Skrywers en Boeke21 Aug 2013
Luister na 'n heruitsending van Ina Strydom se dokumentêr oor C.J. Langenhoven wat vandeesmaand 140 jaar gelede gebore is. Terrance April vertel meer oor…
Skrywers en Boeke14 Aug 2013
Konstantin Sofianos, dosent in Engelse letterkunde aan die Universiteit van Kaapstad, gesels met Karen Jayes oor haar roman FOR THE MERCY OF WATER, wat haar…
Skrywers en Boeke7 Aug 2013
Ilse Salzwedel gesels met Dana Snyman oor hoe hy sy werk benader. Sy gesels ook met Bettina Wyngaardt oor haar nuwe roman VUILSPEL wat die belangrike tema van…
Skrywers en Boeke31 Jul 2013
Ilse Salzwedel gesels met Ilse Carla Groenewald oor haar super sexy Afrikamasutra. Ilse gesels ook met Verna Vels, wat verlede maand haar tagtigste verjaarsdag…
Skrywers en Boeke24 Jul 2013
Corina van der Spoel gesels met Boris Gorelik, 'n Russiese joernalis wat 'n boek geskryf het oor ons eie Vladimir Tretchikoff. Ilse Salzwedel gesels met…
Skrywers en Boeke17 Jul 2013
Ilse Salzwedel praat met die Sestiger, Chris Barnard, oor sy loopbaan en gunsteling boeke. Sy praat ook met Deon Meyer, topverkoperskrywer van…


Skrywers en Boeke26 Jun 2013
Ilse Salzwedel gesels met Zirk van den Berg oor sy spanningsroman, ʼn Ander mens, wat resensente gaande gehad het toe dit in 2004 as Nobody Dies in Nieu-Seeland…
Skrywers en Boeke19 Jun 2013
Ilse Salzwedel gesels met Cecilia Brits van LAPA oor die goeie verkope van ontspanningsfiksie ten spyte van die ekonomie. Ilse gesels ook met Carie Maas oor…
Skrywers en Boeke12 Jun 2013
Die verhoogstuk Oskar en die pienk tannie (met Sandra Prinsloo), ryg steeds die verhoogpryse in. Kobus Burger gesels met prof. Naomi Morgan, die vrou wat…
Skrywers en Boeke5 Jun 2013
Carina Diedericks-Hugo, bekroonde jeugboekskrywer, gesels oor haar geheim vir sukses. Ilse Slawedel gesels met Kerneels Breytenbach oor sy leeslysie en die…
Skrywers en Boeke1 May 2013
Die skrywer Marita van der Vyfer gesels onder meer oor haar jongste boek, Die Blou van Onthou.
Skrywers en Boeke24 Apr 2013
“Pyn is kreatief,” vertel die digter, skrywer en psalmverwerker T. T. Cloete. Hy praat oor die liefde, die mens se drie breine en sy jongste boek, DIE ANDER…
Skrywers en Boeke17 Apr 2013
Op 17 Oktober vanjaar vier die Weskus-skrywer E. Kotzé (oftwel Sussie Kotzé) haar 80ste verjaardag. Tydens die onlangse Woordfees is daar ‘n profiel-gesprek…
Skrywers en Boeke10 Apr 2013
Die skrywer Dot Serfontein vier op 30 April vanjaar haar 88ste verjaardag. Tydens die onlangse Woordfees het haar dogter, die digter Antjie Krog, en verskeie…
Skrywers en Boeke27 Mar 2013
Het jy geweet dat die oudste Afrikaanse geskrif in 1845 verskyn het en dat dit Afrikaans was geskryf in die Arabiese alfabet? Wat is tans die kwessies rondom…