
24 Jul 2013
Corina van der Spoel gesels met Boris Gorelik, 'n Russiese joernalis wat 'n boek geskryf het oor ons eie Vladimir Tretchikoff. Ilse Salzwedel gesels met Madeleine Volschenk oor haar debuutroman ELKE DOGTER HET 'N MA, die naaswenner in die debuutafdeling van NB se romanwedstryd 2012. Johan Myburg deel interessante nuus oor internasionale skrywers en hulle boeke, onder meer oor die macho Ernest Hemingway se bakleierige streep. Marion Erskine vertel van sy virtuele leeskring, die Lekkerlees Boekrak. Hierdie Facebookgroep is al in 2009 gestig en het lede van oral in die wêreld. Terrance April se…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.