Shows / Skrywers en Boeke

Episodes
Skrywers en Boeke20 Mar 2013
Kobus Burger, hoof van drama by RSG, gesels met die jeugboekskrywer Derick van der Walt oor sy jongste jeugboek, HOOPVOL. Dit het in 2012 die silwer prys vir…
Skrywers en Boeke13 Mar 2013
Die letterkundige Willie Burger vertel in die gereelde gesprekke oor die kuns van die roman, oor die roman as resep tot betekenis. Terrance April vertel meer…
Skrywers en Boeke6 Mar 2013
Terrance April vertel meer oor die Nigeriese skrywer, Kole Omotoso, wat al jare lank in Suid-Afrika woon en meer bekend is as die goedige oom in die…
Skrywers en Boeke27 Feb 2013
Corina van der Spoel gesels met Suzette Kotze-Myburg wat een van die samestellers is van ‘n boek met debuutverhale. NUWE STORIES is die beste 21 verhale uit…
Skrywers en Boeke17 Oct 2012
Die wenner van die Nobelprys vir letterkunde vir 2012 is pas bekendgemaak. Darryl Accone, boekeredakteur en kenner van Mandaryns vertel meer oor die Chinese…
Skrywers en Boeke10 Oct 2012
Die Melville Poësiefees vind die naweek in Johannesburg plaas. Die digter en joernalis, Hans Pienaar vertel meer daaroor. Terrance April vertel meer oor die…
Skrywers en Boeke3 Oct 2012
Corina van der Spoel praat met Leon Rousseau, skrywer van die Storieman-stories, oor die heruitgawe van die boek en sy Dr. Seuss-vertalings, of herdromings…
Skrywers en Boeke26 Sep 2012
Hoor wattter gesprekke plaasvind by die Boeke-Oase by die Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom. Terrance April vertel meer oor die skrywer Banny…
Skrywers en Boeke19 Sep 2012
Afrikaans word al jare lank aan universiteite in Pole gedoseer. Prof. Jerzy Koch, wat homself Afrikaans leer praat het en tans op besoek in Suid-Afrika is…
Skrywers en Boeke12 Sep 2012
Daar is ‘n regstreekse oorskakeling na die toekenning van die Hertzogprys aan die digter en dramaturg Adam Small vanaf die HB Thomteater op Stellenbosch. Small…
Skrywers en Boeke5 Sep 2012
Corina van der Spoel gesels met Karin Eloff, voormalige redakteur van die tydskrif Loslyf, ontkleedanser, kopie-redakteur en nou medesamesteller van die…
Skrywers en Boeke29 Aug 2012
Die wenners van die Universiteit van Johannesburg-pryse vir skeppende skryfwerk vir 2011 word aangekondig. Daar is nuus oor die Mail & Guardian Literary…

Skrywers en Boeke15 Aug 2012
Daar word gesels met die sekretaris van die Pothefstroomse leeskring oor die leeskringring wat al byna 50 jaar bestaan. Die letterkunde kenner Willie Burger…

Skrywers en Boeke1 Aug 2012
Daar is nuus oor die Booker-prys langlys waarop André P. Brink se nuwe roman, Philida, is. Daar is ‘n kort bespreking van vier nuwe Afrikaanse ligte romans met…
Skrywers en Boeke25 Jul 2012
‘n Paar romans waarin die Olimpiese Spele ‘n rol speel, word bespreek. Daar is ‘n gesprek met PG du Plessis wat die Helgaard Steyn-prys gekry het vir sy roman…
Skrywers en Boeke18 Jul 2012
Twee groot stemme uit die Afrikaanse en Nederlandse literêre geledere het stil geword – dié van Gerrit Komrij en PH Nortjé. Anke Marais (14jr) van Kaapsche…
Skrywers en Boeke11 Jul 2012
Johan Badenhorst, vervaardiger van die Voetspore TV-programme, vertel van sy oudioboek, DRIE REISIGERS EN VALIANT SWART VAT WEER DIE PAD. ‘n Bonus in die…
Skrywers en Boeke4 Jul 2012
Daar is nuus oor wat jy op die Boekefees by die Vryfees in Bloemfontein kan verwag. Marita van der Vyver vertel meer oor watter boeke sy graag lees en die…
Skrywers en Boeke27 Jun 2012
Corina van der Spoel praat met Wilna Pretorius, sekretaris van die Potchefstroomse leesunie, ‘n leeskring wat reeds 50 jaar bestaan. Die skrywer Marlene van…
Skrywers en Boeke20 Jun 2012
In Boekenuus word daar gesels oor Internasionale Kortverhaaldag op 20 Junie en om dit te vier is daar ‘n gesprek met Jeanette Ferreira, skrywer en ook…
Skrywers en Boeke13 Jun 2012
Daar word gekyk na die belang van die pasgestorwe Amerikaanse wetenskapsfiksie-skrywer, Ray Bradbury, en daar is ‘n gedeelte van die kortverhaal, The Cold…
Skrywers en Boeke6 Jun 2012
In Boekenuus kan jy hoor wat die akteur Tobie Cronje lees en daar is nuus oor ‘n boekbind-en herstelkursus by die Taalmuseum in die Paarl. ‘n Bemarker van…