
3 Oct 2012
Corina van der Spoel praat met Leon Rousseau, skrywer van die Storieman-stories, oor die heruitgawe van die boek en sy Dr. Seuss-vertalings, of herdromings, soos hy dit noem. Terrance April vertel meer oor die Kaapstadse skrywer, Patricia Schonstein Pinnock. Dan gesels Willie Burger in sy gereelde gesprekke oor die aard en kuns van die roman oor genrefiksie en die rol wat plot speel. In die laaste deel van die program gesels Corina van der Spoel met die Nederlandse joernalis, Fred de Vries wat al 20 jaar lank in Suid-Afrika woon, oor sy boek oor Afrikaners, RIGTINGBEDONNERD: AFRIKANERS NA…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.