skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

19 Sep 2012

Afrikaans word al jare lank aan universiteite in Pole gedoseer. Prof. Jerzy Koch, wat homself Afrikaans leer praat het en tans op besoek in Suid-Afrika is, vertel waarom Poolse studente Afrikaans wil studeer. Terrance April vertel meer oor die skrywer Leopold Senghor. Anzil Kulsen is ‘n skrywer van Upington. Haar jeugroman, Zita, word wyd in skole gelees. Dié storie oor ’n meisie uit ’n arm bruin gesin wat in ’n nuwe skool tussen ’n klomp wit meisies beland, is ‘n verhaal oor aanvaarding van jouself en van ander. Kulsen lees uit die boek voor en vertel meer oor die boek waaraan sy tans werk…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.