skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

29 Aug 2012

Die wenners van die Universiteit van Johannesburg-pryse vir skeppende skryfwerk vir 2011 word aangekondig. Daar is nuus oor die Mail & Guardian Literary Festival. Willie Burger gesels oor karakters in stories in ons gereelde gesprekke oor die kuns van die roman. Joan Hambidge voer ‘n onderhoud met siw historikus en skrywer, Dan Sleigh, skrywer van die roman Wals met Matilda, oor sy historiese romans, sy navorsing en dat hy meen ‘n skrywer mag ‘n resensent aanspreek oor ‘n “verkeerde” of negatiewe resensie. Corina van der Spoel gesels met Fanie Naude, wat onder die naam SJ Naude sy pryswenner…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.