skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

27 Feb 2013

Corina van der Spoel gesels met Suzette Kotze-Myburg wat een van die samestellers is van ‘n boek met debuutverhale. NUWE STORIES is die beste 21 verhale uit die inskrywings vir die kortverhaalwedstryd vir skrywers onder dertig. Die letterkundige Willie Burger praat oor die kuns van die roman en oor die slotte en eindes van romans. Die skrywer Jan Huisamen, wat in die Richtersveld grootgeword het, is in 2011 in die ouderdom van 85 oorlede. Eers ná sy dood het sy boek, DIE VERHAAL VAN KATRYN: VROU VAN DIE RICHTERSVELD, verskyn. Die boek wat as fassinerend, meesleurend en onthutsend beskryf…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.