
6 Mar 2013
Terrance April vertel meer oor die Nigeriese skrywer, Kole Omotoso, wat al jare lank in Suid-Afrika woon en meer bekend is as die goedige oom in die Vodacom-advertensies. Die joernalis Ilse Salzwedel wat al verskeie pryse gewen het vir haar besondere bydrae tot die Afrikaanse joernalistiek, vertel meer oor haar boek, Onvertelde stories van Afrikaans. Sy vertel waar hierdie stoies vandaan kom en wie se stories dit is en sy sê ook waarom hierdie stukkies van onvertelde geskiedenis van Afrikaans so belangrik is. Het jy geweet dat die naam Thabo, vreugde beteken? En Tladi beteken weerlig – ‘n…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.