skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

25 Jul 2012

‘n Paar romans waarin die Olimpiese Spele ‘n rol speel, word bespreek. Daar is ‘n gesprek met PG du Plessis wat die Helgaard Steyn-prys gekry het vir sy roman, Fees van die Ongenooides. Hy gesels oor die vertaling van die boek waaraan hy nou werk en ook waarmee hy hom tans besig hou. Die digter Wopko Jensma sou op 26 Julie 73 jaar oud gewees het en daar word gekyk na sy bydrae tot die Suid-Afrikaanse letterkunde en protesliteratuur. Terrance April het sy gereelde bydrae oor ‘n skrywer uit Afrika – vandag gee hy meer inligting oor die skrywer Veronique Tadjo wat oorspronklik van die Ivoorkus…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.