
12 Sep 2012
Daar is ‘n regstreekse oorskakeling na die toekenning van die Hertzogprys aan die digter en dramaturg Adam Small vanaf die HB Thomteater op Stellenbosch. Small se vrou Rosalie sal die toekenning in ontvangs neem. Daarna saai ons ‘n eksklusiewe onderhoud uit wat RSG se Johan Rademan met Adam Small gevoer het waarin Rademan hom pols oor die 1965-drama, Kanna hy ko hystoe, se onderliggende boodskap van ‘n terugkoms op vele vlakke. Joan Hambidge gesels ook met die digter en romanskrywer, Piet van Rooyen, oor sy nuwe roman, Rodriguez. Die romanskrywer hou nie van etikette nie, hy glo die storie is…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.