skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

13 Mar 2013

Die letterkundige Willie Burger vertel in die gereelde gesprekke oor die kuns van die roman, oor die roman as resep tot betekenis. Terrance April vertel meer oor die Nigeriese skrywer, Ben Okri. Die woordeboekman Anton Prinsloo het ‘n woordeboek van bygelowe saamgestel. Bygelowe en waar hulle vandaan kom is die eerste omvattende naslaanbron oor bygelowe wat in Suid-Afrika verskyn. Die boek werp lig op die herkoms van ‘n duisternis bygelowe wat wêreldwyd bestaan. Corina van der Spoel het met Prinsloo oor sy jongste boek gesels en oor al die bygelowe wat hulle oorsprong in die teaterwêreld het…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.