skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

26 Sep 2012

Hoor wattter gesprekke plaasvind by die Boeke-Oase by die Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom. Terrance April vertel meer oor die skrywer Banny Sembene. Die skrywer en dramaturg Harry Kalmer gesels oor sy nuwe toneelstuk, DIE BRAM FISCHER-WALS, en hy vertel watter boeke hy gelees het in sy navorsing en hoe hy onbedoeld eintlik ‘n biograaf van Bram Fischer geword het. Dawid Minnaar, wat die rol van Eugene Marais speel in Die Wonderwerker wat tans in teaters draai, vertel wat hy lees. Joan Hambidge gesels met die digter Petra Müller oor die verre reise wat sy onderneem het om haar…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.