
17 Jul 2013
Ilse Salzwedel praat met die Sestiger, Chris Barnard, oor sy loopbaan en gunsteling boeke. Sy praat ook met Deon Meyer, topverkoperskrywer van spanningsverhale, oor nuwe werk uit sy pen, asook oor Die Laaste Tango, die film waarvan hy nie net die draaiboek geskryf het nie, maar ook die regie behartig het. Johan Myburg praat oor die ondersoek na die oorsaak van die dood van die digter Pablo Neruda, asook oor Khaleid Houssini se jongste boek And the mountains echoed. Terwyl die wêreld gons oor die feit dat J.K. Rowling al die tyd die ware skrywer is van The Cuckoo’s Calling, wat in April…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.