
16 Apr 2014
Luister na 'n gesprek wat tydens die US Woordfees opgeneem is. Amanda Botha gesels met Mari Heese oor haar roman VUURKLIP, die eerste roman in Afrikaans wat in die oertydperk afspeel. Ilse Salzwedel gesels met Dominique Botha oor haar aangrypende debuutroman VALSRIVIER, wat onlangs deur die Akademie vir Wetenskap en Kuns met die Eugene Maraisprys bekroon is. Johan Myburg het interessante nuus oor die internasionale letterkunde.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.