skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

11 Sep 2013

Ilse Salzwedel gesels met Madri Victor, ʼn resensent, en Suzette Kotze-Myburgh, die eindredakteur van Chris Karsten se boek ‘N MAN VAN MIN BELANG, oor hierdie belangrike boek. Dit handel oor ʼn onlangse stuk Suid-Afrikaanse geskiedenis en sal byval vind by aanhangers van populêre fiksie en liefhebbers van letterkunde. Corina van der Spoel en prof. Willie Burger gesels oor ʼn bundel opstelle oor die werk van André P. Brink. Biblioteke is van groot belang in ʼn land waar die leeskultuur kwyn, en Ilse gesels met Sam Cooper, ʼn baie toegewyde bibliotekaris, oor hoe die publiek betrokke kan raak…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.