
28 Aug 2013
Is Afrikaanse boeke te duur? Dit is die kern van 'n gesprek met Eloise Wessels, hoof van Media24-Boeke en Izak de Vries van LAPA Uitgewers. Ilse Salzwedel gesels ook met Annemarie van der Walt, wat die hele debat aan die gang gesit het met haar rubriek in Beeld. Corina van der Spoel en prof. Willie Burger gesels oor die Pulitzerpryswenner, The Orphan Master's Son, deur Adam Johnson. Terrance April vertel meer oor Doris Lessing. Johan Myburg vertel meer oor Goethe en Sir John Betjeman wat albei op 28 Augustus gebore is. Prof. Marné Pienaar vertel meer oor die ATKV-tak Vorentoe in Soweto se…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.