
1 Oct 2014
Vanjaar 100 jaar gelede het die Eerste Wêreldoorlog uitgebreek. Corina van der Spoel gesels met Johan Scholtz oor die digkuns van die oorlog, wat ook bekend staan as die Groot Oorlog. Johan Myburg praat oor verbanne boeke en sensuur. Kabous Meiring vertel wat alles by die ATKV Boeke Oase gaan gebeur tydens die Aardklop Kunstefees. Diek Grobler vertel meer oor ATKV Filmverse, 'n animasieprojek wat tydens Aardklop bekendgestel word. Animeerders het 12 animasie-kortflieks gemaak oor 12 Afrikaanse gedigte.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.