skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

10 Feb 2016

Hoe verskil 'n goeie en 'n slegte resensie van 'n positiewe en 'n negatiewe resensie? Hoe kies boekeredakteurs resensente? Wat is die moets en moenies as dit kom by die skryf van 'n resensie? Ilse Salzwedel gesels hieroor met prof. Thys Human, professor in Afrikaanse letterkunde aan die NWU, en self 'n gerekende resensent. Jo Prins, boekeredakteur by Media 24 se dagblaaie deel ook sy insigte. Johan Myburg praat in sy internasionale bydrae onder meer oor 'n Saoedi-Arabiese digter wat ter dood veroordeel is oor sy digkuns, maar toe “begenadig” is met 'n vonnis van 800 houe en agt jaar in…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.