skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

3 May

Die bekende skrywer Karel Schoeman is vandeesweek oorlede. Ilse Salzwedel gesels met die skrywer Fanie Viljoen, wat goed bevriend was met Schoeman, oor die mens agter die openbare figuur. Luister ook na 'n insetsel wat in 2009 opgeneem is ter viering van Schoeman se 70e verjaarsdag, waarin prof. Willie Burger verduidelik hoekom Schoeman een van Afrikaans se grootstes was. En Johan Myburg gesels oor die jongste internasionale boekenuus.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.