
Skrywers en Boeke
Die Britse skrywer Kate Mosse was onlangs in Suid-Afrika om haar nuwe roman THE BURNING CHAMBERS, wat in Franschhoek afspeel, te kom bekendstel. Mosse is ook een van die stigterslede van die Orange Prize for Fiction, en gesels oor die gesogte prys en haar eie skryfwerk. Rudi van Rensburg gesels oor sy nuwe spanningsroman YS. En Johan Myburg deel oudergewoonte interessanthede uit die internasionale boekewêreld.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.