skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

9 Aug

Mark Behr se bekroonde roman DIE REUK VAN APPELS is onlangs verwerk in 'n toneelstuk. Ilse Salzwedel gesels met Johann van der Merwe en Rudi Sadler van RocketTheatre hieroor. Maandag 14 Augustus vier ons die Vriende Van Afrikaans (VVA) se Koop-'n-Afrikaanse-boek-dag. Kom vind uit waar kan jy tot 50% afslag kry op nuwe Afrikaanse boeke op daardie dag. Johan Myburg gesels oor internasionale letterkunde, en bespreek ook 'n plaaslike kunsateljee-eienaar se memoirs oor sy loopbaan. Mariana Rabie vertel wat gebeur alles by die McGregor Gedigtenaweek van 25 tot 27 Augustus in McGregor.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.