skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

16 Aug

Ilse Salzwedel gesels met Schalk Schoombie oor sy nuwe roman ROOI HARING. Die finaliste van die ATKVWoordveertjies is pas aangekondig. Johan Myburg gesels oor interessante verwikkelinge in die internasionale letterkunde. Word daar meer kru taal gebruik in hedendaagse letterkunde, of is dit net lesers se persepsie? En sal jy gewillig wees om deel te neem aan die oorspronklike manier wat ʼn Nederlandse digter gevind het om ʼn spesiale gedig te bemark? Die Afrika-skrywer van die week is Cyprian Ekwensi van Nigerië.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.