
Skrywers en Boeke
Hoe beïnvloed die tydsgees moderne letterkunde? Madelein Rust, die bekende skrywer van misdaadromans, het navorsing hieroor gedoen en gesels met Ilse Salzwedel oor hierdie interessante onderwerp. Izak du Plessis gesels oor sy boek RALPH HEYNS, GODFATHER VAN DIE WES-RAND. Amanda de Stadler van Vriende van Afrikaans (VVA) gesels oor Koop-'n-Afrikaanse-boekdag op 14 Augustus, en vertel ook hoe luisteraars kan betrokke raak by leesbevordering. Johan Myburg gesels in sy bydrae onder meer oor die Not the Booker-prys en die "demokratiese" Nobelprys vir Letterkunde waarvoor lesers wêreldwyd tans kan…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.