skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

26 Jul

Suzette Kotze-Myburgh gesels met Joyce Kotze oor WINTERSRUST, ʼn roman wat albei kante van die Anglo Boereoorlog belig. Johan Myburg gesels in sy internasionale letterkunde bydrae oor ʼn prys vir Graham Swift se Mothering Sunday, die Caine-prys vir letterkunde en ander interessanthede. Wou jy nog altyd ʼn kinder- of jeugboek skryf, of ʼn liefdesverhaal? Ons het nuus oor LAPA se jeugromankompetisie, die ATKV-skryfskool vir romantiese fiksie, PEN Afrikaans se vertaalfonds en ander wetenswaardighede uit die boekewêreld.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.