skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

Skrywers en Boeke

JRR Tolkien se THE HOBBIT is al in dosyne tale vertaal, en het onlangs vir die eerste keer in Afrikaans verskyn. Ilse Salzwedel gesels met die vertaler, Janie Oosthuyzen, oor hierdie reuse taak. Leonie van Rensburg gesels oor die Graffiti Boeke/Lekkerlees Boekrak-prys vir Wilna Adriaanse se EINDSPEL. En in sy internasionale letterkunde-bydrae gesels Johan Myburg onder meer oor die langlys vir die Nobelprys vir Letterkunde van 1967. Die langlys van finaliste vir daardie jaar is pas bekend gemaak ná 'n moratorium van 50 jaar.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.