
Skrywers en Boeke 30 Oktober 2019
Ilse Salzwedel gesels met Annelie Botes oor haar nuwe boek KAMMALAND, 'n dokumentering van Annelie en haar man se 90 dae op 'n kanaalboot in Engeland. Jy kan ook meer uitvind oor die Prince Albert-leesfees wat hierdie naweek plaasvind. Milton Webber gesels met Valda Jansen oor haar ervaring van die Week van die Afrikaanse Roman. Johan Myburg gesels oor interessanthede uit die internasionale boekewêreld.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.