
Skrywers en boeke 16 Desember 2020
Ilse Salzwedel gesels oor ‘n klomp kinder- en jeugboeke wat die perfekte Kersgeskenk sal wees vir jong lesers. Daar is iets vir almal se leessmaak – van storieversamelings om voor slaaptyd te lees tot verhale oor diere en ‘n omvangryke boek oor Suid-Afrikaanse uitvinders en wetenskaplikes. SARIE se boekeredakteur, Phyllis Green, gesels oor drie boeke wat sy kan aanbeveel vir volwassenes. In sy internasionale bydrae gesels Johan Myburg oor Louis Gluck, vanjaar se Nobelpryswenner vir letterkunde, se aanvaardingstoespraak, die Leipzigprys en Elizabeth Barret Browning se twee jaar in afsondering…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.