skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 17 Junie 2020

Die skrywer Elsa Joubert is vandeesweek in die ouderdom van 97 jaar oorlede. Luister na 'n heruitsending van 'n onderhoud wat Suzette Kotze-Myburgh in 2018 met haar gevoer het met die verskyning van SPERTYD, die derde deel van haar outobiografie. Johan Myburg gesels in sy internasionale insetsel oor Rutger Bregman se boek, HUMANKIND, A HOPEFUL HISTORY, wat 'n vars blik op die mensdom se uitdagings bied.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.