
Skrywers en Boeke 27 Mei 2020
Ilse Salzwedel gesels met Johan Myburg oor sy Hertzogprys, en jy kan ook luister na 'n heruitsending van 'n 2016 RSG Kunstefees-program oor UITTOGBOEK, die bundel waarvoor hy bekroon is. Die gedigte word voorgelees deur die akteur Louis van Niekerk. In sy bydrae oor die internasionale boekewereld, gesels Johan oor die Booker International-kortlys, klassieke romans wat in Alaska van die skoolkurrikulum onttrek is en op openbare aandrang weer teruggebring moes word, en die digter Haruki Murakami se musiekprogram.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.