
Skrywers en boeke 19 Augustus 2020
Die kollig val op die digkuns. Ilse Salzwedel gesels met prof. Karen de Wet, die samesteller van VERS EN VROU, en van die digters wie se werk daarin opgeneem is, lees van hul eie gedigte voor. Jy kan ook luister na 'n argiefonderhoud met Annesu de Vos wat in 1980 opgeneem is kort voor die publikasie van haar digbundel GEBED VAN 'N GROEN PERSKE. Sy was destyds maar 16 jaar oud en die jongste gepubliseerde digter in die land. In Johan Myburg se insetsel kan jy onder andere luister na 'n gedig van Charles Bukowski, die Amerikaanse digter. Hy gesels ook oor 'n boek deur 'n oorlewende van 'n…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.