
Skrywers en boeke 23 September 2020
Wie was Bartho Smit, digter, dramaturg en uitgewer van baie van die Sestiger-beweging se werk? Jy kan luister na stemopnames van Smit self, en prof. Willie Burger gee ook 'n oorsig oor Smit se nalatenskap. Johan Myburg het onder andere nuus oor nuwe boeke uit die pen van John Irvin en Kazuo Ishiguro, en gesels ook oor die lewe en werk van die digter, skrywer en Sylvia Plath-biograaf, Anne Stevenson, wat onlangs oorlede is.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.