
Skrywers en Boeke 12 Februarie 2020
Hoe omskep jy 'n klassieke roman soos DIE SWERFJARE VAN POPPIE NONGENA in 'n rolprent? Dramaturg Saartjie Botha vertel hoe sy en haar mededraaiboekskrywer Christiaan Olwagen dit gedoen het vir die rolprent Poppie Nongena. Jy kan ook luister na 'n klanksnit uit die argief waarin Elsa Joubert vertel van die reaksie op haar bekroonde roman. Marie Heese vertel vir Ilse Salzwedel van die inspirasie vir haar boek PETER PAN EN LAURIE, 'n opvolgverhaal vir die klassieke jeugverhaal Peter Pan and Wendy. Johan Myburg vertel in sy internasionale insetsel meer oor die Costa Boek van die Jaar-wenner, THE…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.