skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 21 Oktober 2020

In nog ‘n kykie na die Sestigers val die fokus op Abraham de Vries. Jy kan luister na uittreksels uit twee onderhoude met hom, en prof. Willie Burger gesels oor De Vries se bydrae tot die Afrikaanse letterkunde. Antoinette Louw gesels oor haar kinderboek DIE STORIE VAN RACHELTJIE DE BEER, en Johan Myburg gesels oor die Frankfurtse boekefees, ‘n toekenning aan ‘n skrywer wat 21 jaar gelede laas lewend gesien is, en die lot van onafhanklike boekwinkels oorsee.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.