skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 3 Februarie 2021

Ilse Salzwedel gesels met Christien Neser, jeugboekskrywer en spraakterapeut, oor die belangrikheid van boeke, stories en hardop-voorlees, ter viering van INTERNASIONALE HARDOPVOORLEESDAG op 3 Februarie. Christelle Van Rooyen-Wessels gesels oor haar spanningsroman BRANDMERK, en Eugenie Gregan gesels oor haar lysie lekkerleesboeke. Theo Kemp gesels oor die Jakes Gerwel Stigting se residensieprogram vir Afrikaanse skrywers. Johan Myburg gesels in sy internasionale bydrae oor die wenner van die Costa Boek van die Jaar-prys, en ‘n nuwe digbundel uit die pen van Bhanu Kapil. Jy kan ook luister na…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.