skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 4 November 2020

Hennie Aucamp se naam word tradisioneel nie saam met die van ander Sestigers genoem nie, maar luister hoekom prof. Willie Burger hierdie akademikus, digter, skrywer en letterkundige beslis as Sestiger beskou. Jy kan ook luister na ‘n hoorbeeld wat in 2008 gemaak is waarin van Aucamp se kollegas en vriende oor sy werk praat. Johan Myburg gesels in sy bydrae oor die boek wat bekroon is met The Guardian se “Not the Booker Prize”, en jy kan hoor wat Anna Burns, die wenner van die Dublin Internasionale Letterkundeprys, in haar aanvaardingstoespraak gesê het oor die rol wat biblioteke in haar lewe…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.